Boere loop deur onder wurms en sprinkane
Mar 06, 2020
1 minute
— NICO VAN BURICK
FOTO: CROPLIFE SA
uitbreking van die Afrikakommandowurm kom op ’n baie groter skaal as verlede jaar voor en is ’n ernstige probleem in dele van Suid-Afrika, sê dr. Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder vir CropLife SA, die organisasie vir die plantbeskermingsbedryf.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days