VERWAARLOOSDE VARSPRODUKTEMARKTE ‘BRING VRYEMARKSTELSEL IN GEDRANG’
Mar 18, 2022
3 minutes
JOHAN VAN DER MERWE
FOTO: AMELIA GENIS
SEWE jaar lank al kla markagente en produsente oor die gebrekkige toestand van die verkoelingstelsel by die Durban-varsproduktemark.
Hierdie stelsel is die ruggraat van die Durban-mark se verkoopsvloere. Dit verseker dat produkte se raklewe verleng word en dat dit langer vars bly in Durban se warm en humiede toestande.
Die onderhoud aan die koelkamers en rypmaakkamers waarin bederfbare produkte gehou en piesangs ryp gemaak word, is só ver agter dat pie-sangs nie meer voldoende ryp gemaak kan word nie en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days