Onheil dreig oor varsproduktemark
Apr 22, 2022
2 minutes
— GERRIT BEZUIDENHOUT
FOTO: GERRIT BEZUIDENHOUT
DIE haglike toestand van die Tshwane-varsproduktemark dwing al hoe meer kopers en verkopers om hul sake na alternatiewe markte te begin neem.
Mnr. Johan du Toit, mark-agent vir Subtropico, sê die wanbesteding, afwesigheid van die markbestuur en algehele verval hou ’n groot bedreiging vir die mark se bedrywighede in.
“Die varsproduktemark is besig om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days