Landbouweekblad

Só benadeel olie-inhoudstagnasie sonneblombedryf

Die internasionale mark vir sonneblomsaad brei aansienlik uit as gevolg van die vinnige toename in die gebruik van sonneblomolie danksy verbruikers se toenemende gesondheidsbewustheid. Die afgelope seisoene se drastiese afname in die olie-inhoud van sonneblomsaad het die Suid-Afrikaanse sonneblombedryf egter benadeel.

In die lig hiervan het die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) ’n studie onderneem. Die studie is deur olie-enproteïensaad-ontwikkelingstrust (OPOT) gefinansier en het ten doel gehad om:

■ Die impak van wisselende en laer olieinhoud op die bedryf aan te dui;

■ ’n Beter begrip van die sleutelfaktore wat die gehalte van sonneblomsaad beïnvloed daar te stel; en

■ Potensiële stappe te identifiseer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh