Landbouweekblad

Tegnologie sonder remme

Plante met digitale tweelinge, boerdery op Mars en 3D-drukwerk van vrugte in winkels volgens ’n klant se spesifieke kultivar-, kleur- en suikerinhoudbehoeftes. Dít is van die tegnologiese ontwikkelinge wat landboutegnologie-kenners in Suid-Afrika oor die volgende 30 jaar sien vorm aanneem.

Tydens ’n Beanstalk.Global-webinaar oor landboutegnologie in Suid-Afrika het mnre. Alastair Smith, uitvoerende hoof van varsproduktemarkte by Khula! App, en Greg Whitaker, uitvoerende hoof van AgrigateOne, gesê Suid-Afrikaanse varsprodukteboere – veral dié wat op die uitvoermark toegespits is – is die res van die wêreld voor op sekere gebiede wat landboutegnologie betref.

“Suid-Afrikaners hou van planne beraam en wil nie staatmaak op sekere infrastruktuur nie. Veral as jy na pakskuurstelsels, slim sorteringstelsels en IoT (die internet van dinge) kyk, dink ek ons is voor die kurwe,” het Whitaker gesê.

“Dit is ’n eienskap van Suid-Afrikaanse boere om planmakers te wees. Deesdae sien ons ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related