EETBARE OLIES: WÊRELD STUUR OP KRISIS AF
Mar 18, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
FOTO: SUZANNE VENTER
DIE wêreld word deur ’n ernstige tekort aan eetbare olies in die gesig gestaar ná opeenvolgende swak produksiejare vanweë weerstoestande, produksieprobleme met palmolie en nou ook die oorlog in Oekraïne.
Mnr. Thomas Mielke, uitvoerende hoof van Oil World en ISTA Mielke, ’n markontledingsdiens vir olies en vette, het op ’n webinaar van die Willowton-groep gesê pryse het die hoogte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days