‘ERGSTE STORTING NÓG’ BEVUIL VRYSTAATSE WATER
Mar 18, 2022
2 minutes
FOTO: VERSKAF
’N MAATSKAPPY wat daarin spesialiseer om chemiese stortings op te ruim, is ingeroep om te help nadat duisende liter diesel tussen Harrismith en Verkykerskop in die Meulrivier beland het nadat dieseldiewe ’n klep op ’n Transnet-pypleiding gebreek het.
Die maatskappy Spill Tech is aangestel om die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days