TV Plus Afrikaans

Bos, blomme en motorfietse

Die liefde kan soms snaakse draaie loop – en so ook in Arendsvlei. Die program se temalied lui nie verniet “liefde en leed in Arendsvlei” nie! Janice (Crystal-Donna Roberts) en Lionel (Jody Abrahams) se liefdesboot was al deur diep waters, en daarom het Janice nee gesê vir Lionel se huweliksaanbod vroeër in Februarie.

“Dit was nie die regte tyd om Janice te vra nie,” sê Crystal-Donna. “Hulle was besig om te baklei en trou was beslis nie die oplossing daarvoor nie. Janice het net gevoel Lionel dink alles is ’n grap en dat hy nie haar punt insien nie.”

Lionel was verpletterd toe Janice nee sê en het aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 21:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 o Sondae eExtra (Openview 105) 23:35 Cumali het probeer voorkom dat Die Put in strydende faksies verdeel, Çeto en Mahsun het ’n interessante boodskap aan hul vyand ges
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related