Topontledingsdiens nou ook vir koring beskikbaar
Mar 11, 2022
2 minutes
ATTIE HAASBROEK en WILMÉ BROWN
FOTO: VERSKAF
Tydens fotosintese word eenvoudige suikers geproduseer. Dít is die energiebron waarsonder die koringplant nie ten volle kan ontwikkel nie.
Suiker en stysel is die twee komponente van koolhidrate wat tans kommersieel gemeet word. Om dit te doen is die ITEST CARBOHYDRATEStoetse deur Laeveld Agrochem se tegnologievennoot, Agri Technovation, beskikbaar.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days