Landbouweekblad

In watter kamp is jy?

Nuwe kultivars word voortdurend ontwikkel, maar bemestingspraktyke volg nie teen dieselfde spoed nie en is meestal verouderd. Omdat die verouderde praktyke nie noodwendig in nuwe kultivars se behoeftes voorsien nie, moet nuwe maniere ontgin word om opbrengste te verhoog. Hoë insetkoste dwing boere verder om doeltreffender te wees met hul bemesting vir volhoubare opbrengste.

Blaarvoeding het boere in twee kampe: Jy is óf daarvoor óf sterk gekant daarteen.

Blaarvoeding kan nogtans lei tot groot sukses in ’n boer se bemestingstrategie, mits dit reg hanteer en benut word. In hierdie artikel kyk ons wat die bydrae van goeie blaarontledings en blaarvoeding is, wanneer om dit toe te dien en die belangrikheid van die regte produk.

WAT IS BLAARVOEDING EN WAAR PAS ’N BLAARONTLEDING IN?

Blaarontledings het die afgelope paar jaar baie relevant geword omdat dit ’n metode is om op enige gegewe tyd vas te stel wat ’n plant ervaar ten opsigte van voeding en klimaatsomstandighede. vir voorbeelde). Deur te bepaal watter tekorte voorkom en dit vroegtydig aan te pak, kan die impak van enige tekort op die opbrengs tot die minimum beperk word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit