Landbouweekblad

Die groot Oekraïnse onsekerheid

Die grootskaalse inval van Rusland in Oekraïne het die landbousektor totaal in die war gestuur. Ons planttyd is onseker, hoofsaaklik weens ’n verwagte tekort aan insetmiddele. Boonop het sommige boere reeds nie genoeg voer vir hul vee nie.

Voor die inval het Oekraïne meer as 40 miljoen ton van sy graanoes van 107 miljoen ton uitgevoer. Vanjaar se oogmerk was om tot 120 miljoen ton graan te produseer, maar dié syfer lyk nou onbereikbaar.

Die hoofstad, Kiëf, waar ek woon, was van die begin af die Russe se teiken. Soos ek hier skryf,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter