MUSKIETE HET ROOI IN DIE VISIER
Mar 11, 2022
1 minute
— ENGELA DUVENAGE
FOTO: VERSKAF
jy rooi as jy deur ’n muskiet gepla word? Verander dan die kleur klere wat jy dra, sê navorsers. Daarvolgens sal muskiete liewer na die kleure rooi, oranje, swart en groenblou vlieg as na groen, pers, blou en wit.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days