KUNSMIS: PRAAT GAAN NIE DIÉ KRISIS AFWEER
Mar 11, 2022
3 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: JOHAN NORVAL
“HIERDIE is ’n krisis en ons kan nie langer net daaroor praat nie. Ons moet hierdie jaar kan oorleef en daarom onmiddellik optree.”
Só het mnr. Louis Strydom, bemarkingsdirekteur van die kunsmismaatskappy Omnia, op die kongres van Graan SA gesê oor die krisis wat die insetomgewing bedreig.
In sommige gevalle het kunsmispryse met meer as 200% gestyg, al hoe meer daarvan word ingevoer, en gebrekkige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days