Huisgenoot

GAAN REGUIT NA POLLY SHORTTS

'AS MENSE my vra hoeveel Monopoly-stelle ek in my versameling het, is my antwoord dadelik: Nie genoeg nie. Maar dit is seker so in die omgewing van 200 stelle.

Dit is nou ook nie sommer enige stel nie. O, nee, dit moet ’n mooi verpakking hê en dit moet ’n mens se aandag trek én dit moet ’n spesiale tema hê.

Snaaks genoeg het ek nog nooit in my lewe eintlik Monopoly gespeel nie, maar toe kom ek sowat 15 jaar gelede agter dat die maatskappy ook ander interessante handelsmerke gebruik as temas. Ek was gefassineer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related