SA Stamboek bou voort op dekade van diens
Mar 04, 2022
3 minutes
JOHAN NORVAL JNorval@landbou.com
FOTO: JAPIE VAN DER WESTHUIZEN
Vinnige tegnologiese omwenteling in diereteelt gaan die volgende tien jaar steeds groot eise aan die bedryf stel. Daarom is dit belangrik dat SA Stamboek presies weet wat die bedryf benodig, en bekostigbare oplossings bied, sê dr. Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, wat vanjaar sy eerste dekade as geherstruktureerde diensorganisasie sonder winsoogmerk vier.
“Die volgende tien jaar gaan opwindend wees en ons sien daarna uit.” Van der Westhuizen beklemtoon dat SA Stamboek op die hoogte van die jongste ontwikkelings bly en dit deel van sy bedrywighede en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days