Kalender
Mar 04, 2022
3 minutes
KONFERENSIES
7-8 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Reitz. Navorsingsresultate van proefpersele in die somerreënstreek, die koste van herlewingslandbou en watter somme om te maak as boere na dié stelsel wil oorskakel. E-pos: events@landbou.com
10 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Ottosdal.
10 MAART: Boeredag, Wes-Kaapse Boerbok-klub, Hondswijk-plaas, Agter-Paarl. Jean Theunissen, 0760190076.
15 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Kaapstad.
Kongres en uitstalling, SA Besproeiingsinstituut, Gqeberha Sun Boardwalk. Nuwe kennis, of e-pos:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days