Kalender
Feb 04, 2022
3 minutes
Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
KONFERENSIES
7-8 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Reitz. Navorsingsresultate van proefpersele in die somerreënstreek, die koste van herlewingslandbou en watter somme om te maak as boere na dié stelsel wil oorskakel. E-pos: events@landbou.com
Kongres en uitstalling, SA Besproeiingsinstituut, Gqeberha Sun Boardwalk. Nuwe kennis, nuutste tegnologie en of e-pos:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days