Godongwana se hoër heffings sal kwesbare bedrywe knou
Mar 04, 2022
3 minutes
VERSLAGSPAN
FOTO: GCIS
DAAR was gemengde reaksie uit landbougeledere op mnr. Enoch Godongwana se begrotingsrede einde Februarie.
TLU SA het die toevoeging van R8,7 miljard by die polisie se begroting verwelkom, maar sy bedenkinge uitgespreek oor toepassing weens die gebrek aan kundigheid binne die staatsdiens om planne uit te voer, en ook weens die feit dat meer as 46% van die bevolking nou maatskaplike toelaes ontvang.
Agri SA het die gebeurlikheidsreserwe van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days