HEIDELBERG-BOERE HET WEER WATER, MAAR...
Feb 25, 2022
3 minutes
AMELIA GENIS
FOTO:
FREDALETTE UYS
BOERE by Heidelberg kry weer water danksy ’n nuwe pomp. Hulle het die afgelope vier weke honderde duisende rande bestee om water aan te ry na veesuipings en melkerye, asook vir huishoudelike gebruik.
Mnr. Dirk van Papendorp, ’n boer by Heidelberg en lid van die Overberg-watergebruikersforum, sê die nuwe pomp in die Duivenhoksrivierskema van Overberg Water loop, maar met die installering daarvan het hulle op groot probleme met die ander pompe afgekom.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days