Landbouweekblad

Groeipotensiaal streek vir streek bekyk

In die suide van KwaZulu-Natal verdien boere gemiddeld R354 483/ha uit hul makadamiaboorde, en in die noorde van dié provinsie en by Mbombela in Mpumalanga sowat R250 000/ha. By Tzaneen in Limpopo verdien hulle net meer as R220 000/ha, en by Barberton amper R215 000/ha. In Levubu het boere die afgelope tyd slegs R86 557/ha met makadamias verdien.

Dít is van die inligting uit ’n drie jaar lange normestellingstudie van Source BI, ’n onafhanklike landboudata-en-ontledingsmaatskappy op Tzaneen.

Normestelling behels getroue rekordhouding wat boere in staat stel om die verskil in opbrengs en gehalte te meet wanneer hulle veranderinge in hul bestuurstelsels en programme aanbring.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding