Huisgenoot

IN PA TIGER SE SPORE

ARDJIE na sy vaartjie; die appel val nie ver van die boom nie – daar is geen tekort aan gepaste uitdrukkings nie, en in dié geval is dit so akkuraat soos ’n kolhou.

A Want die outjie volg in sy beroemde pa se voetspore, en nie net lyk en beweeg hy net soos sy pa nie; hy is ook met dieselfde besonderse sport talent geseën wat van sy pa een van die beste gholfspelers ooit gemaak het.

Die naam Charlie Woods klink deesdae ál meer op nadat hy in die onlangse PNC-kampioenskapstoernooi in Amerika by sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa