Landbouweekblad

STAATSAMPTENARE VERSTOM MET HUL ARROGANSIE

SOMMIGE interaksies wat Manie se kollegas met staatsamptenare het, sal ryke stof wees vir ’n sakehandboek oor hoe om jou nié van jou taak te kwyt as jy eendag ’n magsposisie beklee nie. Neem nou maar die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se reaksie op die nuus dat China besluit het om minder beperkende reëls daar te stel vir die goedkeuring van gewasse wat deur genetiese redigering ontwikkel is teenoor dié vir genetiese modifikasie (GM).

Dit volg kort ná Amerika se federale regering ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit