KZN-landbou lek sy wonde ná weerskade
Feb 04, 2022
2 minutes
— LLOYD PHILLIPS
FOTO: VERSKAF
BOERE in KwaZulu-Natal het wydverspreide skade gely weens die swaar reën en ander uiterste weerstoestande die afgelope weke.
Die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu), die Suid-Afrikaanse boereontwikkelingsvereniging (Safda) en die bedryfsorganisasie SA Suikerrietkwekers het elkeen onlangs hul eie voorlopige assesserings van weerverwante skade aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days