Huisgenoot

BESKUIT NES OUMA S’N

DIT was hier iewers in Mei verlede jaar toe die skrywer en fliekkenner Leon van Nierop in sy tuiskantoor voor sy rekenaar sit en swoeg met die laaste hoofstuk van sy jongste spanningsverhaal.

Hy was bedruk en mismoedig, want die slotgedeelte wou net nie werk nie, en hy het sy uitgewer al ’n paar dae tevore gebel en gesê hy sukkel, want hy “kry nie die einde nie”.

Maar toe kom Leon (69) se lewensmaat van die afgelope ses jaar, Werner Klopper (40), by die trap opgestap en bied hom ’n stukkie beskuit op ’n piering aan. Verbaas vat Leon ’n happie en sê: “Sjoe, dis lekker! Waar het jy dit gekoop?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related