Landbouweekblad

SONDAAR OF SONDEBOK? Vleisbeeste se ware waterspoor

Syfers wat aangehaal word oor die water-spoor van plaasdiere is skrikwekkend. Een van die bewerings is dat die waterspoor van beesvleis 15 500 liter water per kilogram vleis is. Die probleem met hierdie syfers is dat dit op verkeerde aannames gegrond is.

Die voorbeeld hieronder wys die belaglike aannames wat gemaak word. As daar 10 mm reën op een hektaar val, is dit 100 kiloliter. As daar dus 10 mm reën op ’n plaas van 3 000 ha val, is dit 300 000 kiloliter. As die gemiddelde reënval 450 mm per jaar is, is die totale hoeveelheid water wat op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter