Landbouweekblad

DEKGEWASSE STU WEN-OPBRENGSTE

Die Cathkin-vallei in die sentrale Drakensberggebied in KwaZulu-Natal is skilderagtig, maar het besondere struikelblokke wat gewasproduksie betref. Die Mopona-boerdery het byvoorbeeld 13 verskillende grondtipes oor die sowat 490 ha van sy bewerkbare lande wat besit en gehuur word. Omdat dit boonop naby die voet van die Drakensberg is, kry die plaas gereeld talle bewolkte dae met gevolglike verminderde sonstraling en hitte-eenhede.

Ondanks hierdie en ander struikelblokke het die pa-en-seun-span mnre. William en Bruce Gibbings, wat Mopona besit en bestuur, ’n wenmielie-opbrengs van 15,8 t/ha (ná sif en vogaftrekkings tot die 12,5%-standaard) in die KZN-streek se droëlandkategorie van die Groei vir Goud-kompetisie behaal. Dit was op ’n 2 ha-gedeelte van die 40 ha met die nie-GM geelmieliekultivar Pioneer P1197, wat ’n gemiddelde opbrengs van 14 t/ha behaal het.

In dieselfde 2020-’21-somer het ander nie-GM geelmieliekultivars op hul droëland, naamlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit