DESEMBER-BONUSSE VUUR MISDAAD AAN
Dec 17, 2021
2 minutes
— SUZANNE VENTER
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
VEILIGHEIDSKENNERS binne die georganiseerde landbou maan boere om in die feestyd paraat te bly en op hul hoede te wees vir misdadigers wat kan toeslaan.
Mnr. Sarel Pretorius, voorsitter van die landelike veiligheidskomitee van Agri Noordwes, sê misdaad is deesdae baie meer georganiseerd en dit het ongelukkig ’n lonende bedryf geword.
“Daar is jaarliks ’n verhoging in kleinveediefstal van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days