Briewe
Dec 17, 2021
4 minutes
FOTO:
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
ENERGIE: WEEG BRONNE DEEGLIK OP
Die VF Plus het die Cop26-kli-maatberaad in Glasgow, Skotland, met belangstelling dopgehou. Van spesifieke belang is die uiteenlopende reaksie vanuit regeringskringe oor die aanbod van welvarende lande om sowat R106 miljard vir ’n “regverdige oorgang” na ’n koolstofneutrale energiebedeling in Suid-Afrika te bemiddel.
Mnr. Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, het op 8 November teen die skielike beëindiging van die gebruik van fossielbrandstowwe te velde getrek (asof enigiemand dit voorgestel het). Me. Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, het in ’n verklaring die wêreldwye verbintenis tot die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days