Landbouweekblad

Institusionele kennis raak ál skaarser

In ’n oorsig oor 2021 dink ’n mens onwillekeurig aan al die kollegas in die private en openbare sektor wat 2022 nie saam met ons kan aanpak nie. Sommige leiers wat die landbou goedgesind was, is weens covid-19 nie meer daar nie. Ander het heeltemal uitgetree; daar is darem ’n aantal afgetredenes wat nog deeltyds hul welkome insette gaan lewer.

Tydens die appèlverhoor waartydens die aanstelling van gevolmagtigdes deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike hervorming betwis is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related