Huisgenoot

Vuurpyle

HET jy al ooit die lug in ’n ballon laat ontsnap en gekyk hoe dit van jou af wegvlieg? Indien wel, het jy die basiese beginsels gesien wat vuurpyle die vermoë gee om die ruimte in te vlieg.

Die effek is natuurlik baie dramatieser as ’n vlieënde ballonnetjie wanneer ons te doen het met enorme masjiene wat tonne brandstof, toerusting en ruimtevaarders die ruimte in dra! Maar die beginsel is dieselfde.

NATUURWETTE

Die vereenvoudigde reëls wat beskryf hoe alles in die heelal beweeg, staan bekend as Newton se bewegingswette. Eenvoudig gestel, kom die drie hoofwette op die volgende neer:

■ ’n Voorwerp sal in ’n toestand van bly tot ’n daarop uitgeoefen word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related