SA Hunter/Jagter

OORWEEG MONOLITIESE KOEËLS VIR JAG

Die SAJWV is ’n vereniging wat as leiers gesien word in terme van verantwoordelike optrede, veral in die jagveld en op die skietbaan. Daarom is dit belangrik dat ons ons lede en die publiek adviseer oor nuwe verwikkelinge, relevante wetgewing, navorsing en die potensiële implikasies rakende lood en ammunisie wat met koeëls wat lood bevat, gelaai is. In dié artikel gaan ons egter net jagkoeëls van senterslag-gewere uitlig en nie haelgeweerammunisie nie, aangesien daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks