SA Hunter/Jagter

DIE OOM WAT NIE KON MISSKIET NIE

ontmoet die oom op ’n skietbaan in die digte oewerbos langs die Baviaansrivier in die Oos-Kaap. Hy is deel van ’n korporatiewe jaggroep en wil net gou sy roer instel voordat hy ’n paar bokke plattrek. Die oom haal uit ’n deftige sebravelgeweersak ’n netjiese Mauseraksiejaggeweer met een van daardie ou Duitse-tipe kolwe, wat ’n tandestokkiedun voorlaai en te veel val by die hak van die kolf het om gemaklik met ’n teleskoop te kan skiet. Ek merk op die blou Sako-patroonboksie, wat hy versigtig op die skietbank neersit, dat die kaliber .30-06 is. Die teleskoop is afkomstig uit Oostenryk. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks