SA Hunter/Jagter

BOSPOS

DIEKLIK-KLIK-DIAL-JAGTERS

Met my somers wat al goed in die 60 strek en met baie van die jagpaaie waarop ek al gewandel het mooi toegegroei, was ek nog altyd oortuig dat die kuns van jag en die vermoë om goed te kan skiet, gebore word uit die band wat ’n man met jou jagroer ontwikkel. Die ure op die skietbaan, en later in die jagveld, het hierdie band en liefde laat groei tot ’n wenkombinasie.

Maar nou het daar ’n nuwe gier by die hedendaagse jagter posgevat – tegnologie word aangewend as die maatstaf vir ’n suksesvolle doodskoot of skootplasing. Waar jagters meestal daarna hunker om weg te kom van daardie een instrument wat vandag ons almal se lewens oorheers – die selfoon – word dié nou sommer omarm as die jagter se nuwe bondgenoot in die jagveld.

Om suksesvol tejag was nog altyd vir my die kombinasie van absolute vertroue in jou jaggeweer, sy reikafstand en doodmaakvermoë, asook jou as jagter se goeie oordeel om die afstand korrek te skat en die regte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks