Avontuur Afrika

Goed, beter… Brezza!

Wanneer iemand my sou uitvra oor wat vir my uitgestaan het tydens my heel eerste Kruger-kampeerervaring sal dit uiteraard verband hou met die ongelooflike wildlewe, maar ook met vroeg wakker word. Laasgenoemde is natuurlik nie vir ‘n Gen Z tydgenoot ‘n lekker vooruitsig nie, maar – volgens my reisgenoot, Anton Willemse Sr, wat goed vertroud is met die wildtuin – is dit ‘n móét om die beste van jou kuiertjie in die park te maak. Boonop sorg die rustige stilte wat jou elke aand redelik vroeg verswelg, dat jy vroeg reeds wil gaan inkruip om aan die slaap gesus te word met die wondermooie naggeluide wat wissel van die deurdringende gebrul van die koning van die oerwoud of die eensame roep van ‘n hiëna of jakkals.

Ons eerste oggend was ons reeds 04:30 uit die vere om 'n paar laaste goedjies in ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related