SA Hunter/Jagter

Hoe om kinders te leer skiet

Die Suid-Afrikaanse jag-en skietkultuur kom al honderde jare saam met ons en is grootliks op ons voorgeslagte se lewenswyse as boere en jagters geskoei. Die behoud van hierdie kultuur is onder geweldige druk van antijag-en diereregtegroepe, tesame met die byna onstuitbare aanslag van moderne tegnologie op ons kinders. Selfone, rekenaarspeletjies en dies meer is baie aantreklike afleidings vir kinders en beroof hulle van tyd in die buitelug en veld. ’n Goeie manier om dié aanslag teen te staan, is om ons kinders te leer skiet en natuurlik ook te leer jag!

Om ’n kind op die regte skiet-en jagpad te stuur is egter nie altyd so eenvoudig nie; dit verg voorbereiding, dinkwerk en beplanning. Boonop is daar ander aspekte wat oorweeg moet word, soos die feit dat elke kind uniek is. Dis veral belangrik om ’n kind se uniekheid ten opsigte van die volgende aspekte te verstaan: Elke kind leer teen sy eie pas en verskil wat emosionele volwassenheid en liggaamsbou betref. Verder is daar kinders wat geen of weinige blootstelling aan jag en gewere kry nie. Dis belangrik om al hierdie faktore in ag te neem voordat ’n skietpaadjie met ’n kind geloop word.

LOOP DIE PAD EEN-EEN

Ek glo vas dat hierdie paadjie met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks