Squid Game
Oct 22, 2021
2 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
WAAROOR GAAN DIT?
het uit die bloute vanjaar se gewildste reeks geword en kultusstatus aanlyn gekry. In dié Koreaanse rillerdrama ding 456 desperate deelnemers teen mekaar mee in ’n geheimsinnige en dodelike oorlewingswedstryd. Hulle moet op ’n afgeleë eiland deelneem aan verskeie rondes van tradisionele Koreaanse kinderspeletjies. Die wenner loop weg met prysgeld van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days