Ferrari’s as sekuriteit vir skuld
Sep 29, 2021
3 minutes
Deur Timothy Rangongo
die meeste entrepreneurs werk in kapitaal-intensiewe bedrywe waar kontantvloei baie stram kan raak wat ’n mens kan dwing om die druk in die bedryfskapitaalsiklus te verlig. Dit is hoe Lamna Financial, ’n spesialiteitfinansieringsmaatskappy ongeveer agt jaar gelede tot die wêreld van korttermyn-bategesteunde transaksies toegetree het.
“Om daardie verligting van kontantvloeidruk vir ’n kort tyd in hierdie klein nutsruimte te ervaar, waar jy vinnig toegang tot kontant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days