Huisgenoot

ARENDSVLEI HET TROUKOORS

IN ’N spitsdakkapel onder die lowergroen eike staan die paartjie gereed om trou aan mekaar te beloof. Albei is deftig uitgevat in ’n snyerspak, want dit is ’n troue soos geen ander al in Arendsvlei nie.

Eindelik het die oomblik aangebreek waarop kykers lank gewag het – dat Lee-Roy Foster (Roberto Kyle) en Wesley Rossouw (Craig Adriaanse) die eerste gay paartjie word wat in dié kykNET&kietelenovelle afhaak.

Die televisietroue wat pas uitgesaai is, was nie net ’n onvergeetlik oomblik vir Arendsvlei se kykers nie, dit was ook ’n besonderse ervaring vir die twee akteurs.

Roberto kon uit die staanspoor met sy karakter identifiseer. “Ek sien myself as ’n gay man, en ongelukkig het ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks