Landbouweekblad

Ry vir minder as ’n plaas se prys

KIA PICANTO 1.2 X-LINE (HANDRAT), R238 000

Die Picanto X-Line is nie Kia se teenvoeter vir die Suzuki Jimny 4x4 nie, maar bloot ’n gewone Picanto met ’n safari-houding. Die X-Line-spesifikasievlak vervang die Smart-vlak in die Picanto-reeks. Die nuweling is taamlik omvattend toegerus en sy voorkoms veel aantrekliker as die ander Picanto’s s’n. Onder sy eienskappe tel stylvolle kunsleerbekleedsel, ’n nuwe 20 cm-kleurskerm wat nou met Apple CarPlay en Android Auto koppel, ’n trukamera met dinamiese riglyne, en doeltreffender hoofligte. Kia beklemtoon dat 44% van die Picanto se bak uit gevorderde hoësterktestaal bestaan, wat lei tot groter veiligheid in botsings.

Die Picanto X-Line bestuur en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro