SARIE

TREND TOEGEVOU

Naaswit maksirok met korset-inrygdetail (R2 299), Country Road. Hemp (R899), Witchery. Swart-en-wit tandruitpatroon-handsak (R529), H&M. Bonkige goue kettinghalssnoer met swart kunssteen (R280), Lovisa. Goue oorbelle met kunspêrel (R220), Lovisa.

GROOTTES Rok: 4 – 16 Hemp: 4 – 16

TAMATIE-ENMOZZARELLAGALETTE

Dié anderste tert gaan jou gaste se harte steel. genoeg vir 6

155 g (170 ml) botter, in blokkies gesny
280 g (500 ml) koekmeel
50 ml yskoue water
sap en fyngerasperde skil van 2 suurlemoene
250 g bokmelkkaas
6 tamaties, in skywe gesny 100 g mozzarellakaas, gerasper
sout en varsgemaalde swartpeper

Plaas botter en meel in voedselverwerker en pols by hoë spoed tot mengsel soos klam seesand lyk. Terwyl menger loop, gooi yswater

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related