Kuier

KOLLIG OP LIESL

Ek het geweet wat die fliek moet wees en nie moet wees nie. Ek hou nie van geboorte-tot-soos ’n Wiki-bladsy.
LIESL TOMMY

Liesl Tommy is ’n kind van die Kaapse Vlakte wat haar doom al die pad tot in Hollywood gevolg het, en ná haar werk in haar nuwe fliek het sy almal aan die praat!

Liesl het almal beïndruk met haar werk op die rolprent Respect, wat in Augustus vanjaar uitgereik is. Respect is gebaseer op die lewensverhaal van die legendariese R&B-sanger Aretha Franklin wat in Augustus 2018 oorlede is.

Liesl is ’n Suid-Afrikaans-Amerikaanse regisseur wat veral bekend is vir haar verhoogwerk. Sy is ook die eerste vrou van kleur wat genomineer is vir ’n Tony-toekenning vir die beste regie. En nou is sy die regisseur van – glad nie te versmaai vir ’n vrou wie se wortels in Factreton in Kensington begrawe is nie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks