VOEL AFGESKEEP NÁ LIEFDESPEL
Aug 20, 2021
4 minutes
LIEWE ELIZE
V Ons is al ’n hele klompie jare getroud en dit gaan goed met alles, behalwe dat ek ná die liefdespel nog so ’n bietjie geliefkoos en gedruk wil word. Maar dan draai my man net om en raak aan die slaap. Ek voel so afgeskeep. Ek het dit al dikwels vir hom gesê. Ek is so honger vir sy omgee ná die tyd. Hy hoef nie te praat nie. Maar ek wil hê hy moenie hom so afsluit nie.
H op Y
Hoe meer jy hieroor praat, hoe minder gaan dinge verander. Wat agter slaapkamerdeure gebeur, hang baie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days