Finweek - Afrikaans

kortliks

“SAL KAN DOELTREFFENDE, KLIËNTGEFOKUSDE, INNOVERENDE LUGDIENS WORD.”

– ’n konsortium wat gevorm is deur Harith General Partners, ’n belegger in Afrika-infrastruktuur en lughawens, en lugdiensbestuursfirma Global Aviation, het sy vertroue daarin uitgespreek om die SAL ’n aandrywer vir toerisme en ekonomiese groei in SA te maak. Die konsortium is aangewys as die ekwiteitsvennoot waarna lank gesoek is en sal ’n belang van 51% in die SAL hê, terwyl die regering ’n belang van 49% sal behou. Die notering van die lugdiens is een van die voorgestelde maniere om in die SAL se toekomstige finansieringsvereistes te voorsien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans1 min read
“Ek Vra Om Verskoning Vir Die Pyn En Die Lyding En Die Onwaardigheid En Die Skade Wat Apartheid Veroorsaak Het.”
Die Duitse afvaardiging by die COP26-klimaatsberaad in Glasgow wil £700 miljoen aan Suid-Afrika skenk om steenkoolverbruik te verminder. Die doel is om ’n totaal van $8,5 miljard met die Wêreldbank en private beleggers aan te wend om die ontwikkeling