Huisgenoot

MKHIZE: DIE WAT EN WAT NOU

DIT kon nie op ’n slegter tyd kom nie, en die bewerings kon nie groter ontnugtering veroorsaak nie. Ons bevind ons midde-in ’n pandemie, die derde golf van coronavirusinfeksies is hier, en die inentingsproses verloop nog teen ’n slakkepas – en toe kom die bewering dat die minister van gesondheid by ’n tenderskandaal betrokke is.

En boonop dat geld wat gebruik moes word om die pandemie te bestuur moontlik ter sprake was …

Zweli Mkhize het erken die toekenning van die betrokke tender was “onreëlmatig”. Pres. Cyril Ramaphosa het hom op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa