![f0012-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5yez4kzr9caleq9c/images/fileR9WE2TKR.jpg)
Watter blomplante is die beste geskik vir ons wintermaande?
Die wintertuin hoef beslis nie vaal en triestig te wees nie. Plant gesiggies (pansies), papawers, petunias en primulas – in Engels is dit die vier P’s. Dan is dit ook die tyd om saad soos Namakwalandse gousblomme en bokbaaivygies in die grond te kry, wat albei inheems