Huisgenoot

GRILLERIGE BILL

HY LYK nog altyd soos ’n tipiese bleeksiel. Ordentlik, goedgemanierd en selfs ’n bietjie vervelig.

Maar nou – nadat sy huwelik van 27 jaar op die rotse geloop het – lyk dit of die geraamtes dalk uit Bill Gates se kas begin loer.

Dit blyk vaal ou Bill (65) het moontlik heeltyd ’n dwalende oog gehad, en ook ’n paar twyfelagtige vriendskappe.

Toe Bill en sy vrou, Melinda (56), ’n paar weke gelede aangekondig het hulle gaan skei, het die twee gesê hul huwelik het “onherstelbaar verbrokkel”, en noudat hulle kinders groot is, het hulle nie veel meer gemeen nie – op die oog af ’n heel tipiese rede vir ’n egskeiding.

Maar die stof het nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa