Huisgenoot

‘HY WOU MY REGTIG SEERMAAK’

HY WAS al dikwels in sy lewe in die nuus. Eers danksy sy flinke voetwerk op die sokkerveld, maar in onlangse jare oor die een persoonlike skandaal ná die ander.

En die jongste bewerings is die ergste nog.

Dié keer is die sportster Ryan Giggs (48) in Manchester in die beskuldigdebank op aanklag dat hy sy eksmeisie mishandel het. Kate Greville (36), wat van 2017 tot 2020 met die voormalige Manchester United-speler uitgegaan het, maak skokkende bewerings oor hul “toksiese” verhouding.

Hy word daarvan aangekla dat hy Kate en haar suster, Emma Greville, in ’n stryery by hul huis in November 2020 aangerand het toe Kate besig was om uit te trek. Van die ander klagte sluit in gedrag wat manipulerend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi