2-LING SE 1 GEWIGSPAD
May 14, 2021
4 minutes
Deur JACO HOUGH-COETZEE
Foto’s:
FANI MAHUNTSI
DIE tweelingbroers is twee groot sakemanne van wie daar baie op die dorp gesien is. Maar die afgelope vyf jaar het inwoners van Bethlehem in die Oos-Vrystaat ál minder van die broers begin sien. Om die waarheid te sê, ’n volle 123 kg minder.
Dit is hoeveel gewig die tweeling Martin en Marius Dreyer (41) gesamentlik afgeskud het. Hulle is albei ongetroud en mekaar se groot vriende – en so saamsaam het hulle die stryd teen die kilo’s aangepak, en dit oorwin.
In die grootste stadium in sy lewe, daar in 2016 se kant, het Martin die skaal op ’n allemintige 192 kg laat bewe. Sy boet was ’n kortkop agter hom en het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days