Huisgenoot

LIEWE ELIZE

VERWAG ALTYD DIE ERGSTE

Ek is onseker van myself, want ek dink gou aan die ergste uitkoms vir ’n situasie, veral wanneer ek aan die toekoms dink. Dinge het nog nie eens gebeur nie, dan sien ek reeds die einde in my kop. Ek weet nie eens altyd dat ek dit doen nie, maar mense wys my daarop. Dis erg, want ek kry nie my kop stil nie en dit keer my om te slaap. My werk maak my nie gespanne nie. Ek is in my dertigs en getroud. Dit begin my frustreer en ek haal dit op mense uit. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related