SA Hunter/Jagter

SA JAGTERS EN AANPASSING BY VERANDERING

Covid-19 het die wêreld soos ons dit geken het erg deurmekaargekrap, beperkings op ons geplaas en in sekere opsigte ons lewens onherroeplik verander. Die afgelope jaar (sedert April 2020) leef ons in Suid-Afrika onder omstandighede wat dit finansieel vir baie individue en besighede uiters moeilik maak. Elkeen van ons moet noodgedwonge baie kreatief en vindingryk raak om te oorleef – dít, saam met die bedreiging wat die virus inhou vir elkeen se gesondheid en lewe!

SA Jagters het gedurende 2020 die opsies vir die betaling van ledegeld heelwat uitgebrei om aan lede verskeie alternatiewe in moeilike finansiële tye te gee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks